Laeveld nuus – Week 6 van 2021

Luister meer op 100.5FM.

In die nuus uit die Laeveld hierdie week: Die Laeveld is in vir nog ‘n nat week, drie verdagtes vas vir Bongani Mountain-brand en die bloedbank vra dat mense hierdie Valentynsdag bloed skenk en lewens red.
Luister die hooftrekke hier: