Laeveld nuus – Week 52 van 2021

In die nuus uit die Laeveld die week: Toeriste buite Numbi-hek aangeval, twee jong mans verdrink, en Radio Laeveld maak ‘n bietjie geskiedenis in die Vrystaat.
Luister die hooftrekke hier.