Laeveld nuus – Week 46 van 2020

Luister meer plaaslike nuus op 100.5FM.

In die nuus uit die Laeveld hierdie week: Gewapende rowers gesoek na aanval by die Square-sentrum, plaaslike sakeman sterf in noodlottige vliegongeluk, en ontmoet die seun in die rooi masker agter Hoërskool Bergvlam se Jerusalema-sukses.
Luister die hooftrekke hier.