Laeveld nuus – Week 42 van 2020

Luister meer nuus op 100.5FM.

In die nuus uit die Laeveld hierdie week: Kaptein praat twee uur lank om selfdood te keer, taxi-bestuurder borgtog geweier na twee matrieks sterf, ondersteuners sê hulle gaan in vrede Senekal toe, en die Pumas kort ‘n wen teen die Griekwas.
Luister jou nuushooftrekke hier.