Laeveld nuus – Week 41 van 2020

Luister meer plaaslike nuus op 100.5FM.

In die nuus uit die Laeveld hierdie week: Inwoners neem standpunt in teen plaasmoorde, goeie reën verwelkom in die Laeveld en die Phakisa Pumas skop Saterdag hul rugbyseisoen af teen die Cheetahs.
Luister die nuushooftrekke hier.