In die nuus uit die Laeveld hierdie week: Toerisme jubel oor die langnaweek en oop grense, drie provinsiale leiers toets positief vir Covid-19 en die Phakisa Pumas is positief oor die komende Curriebeker. Luister die nuushooftrekke hier: