Laeveld nuus – Week 37 van 2020

Luister meer nuus op 100.5FM.

In die nuus uit die Laeveld hierdie week: Die oorsaak van die Letaba-kamp brand word ondersoek, Hoërskool Bergvlam se Jerusalema Challenge is al meer as ‘n miljoen keer gekyk en rugbyliefhebbers moet opskud vir kaartjies vir die Britse en Ierse Leeus se toer na Suid-Afrika. Luister die week se nuushooftrekke hier: