Laeveld Nuus – Week 35 van 2020

Luister meer op jou radio.

In die nuushooftrekke hierdie week: Verdagtes gesoek na skietery in Heidelvallei, Mpumalanga tevrede met skoolbywoning en beurtwater maak ‘n terugkeer na Barberton.
Luister die hooftrekke van die week se nuus uit die Laeveld hier.