Laeveld Nuus – Week 32 van 2020

Luister meer nuus op 100.5FM.

Die Valke in Mpumalanga lei ‘n groot steroïede-vonds, Airlink beraam ‘n plan om meer passasiers terug in die lug te kry, Sassa-bedrieërs word na vier jaar vasgetrek en rugby keer eersdaags terug na die speelveld.
Luister na die afgelope week se nuushooftrekke hier.