Laeveld Nuus – Week 30 van 2020 

Luister meer op jou radio.

Staatskole sluit weer vir ‘n maand na President Ramaphosa die land oor die COVID pandemie toegespreek het, toerisme rolspelers is desperaat om weer te mag werk, Thaba Chweu-inwoners veg voort teen munisipale tariefverhogings, vermeende renosterstroper aangekla van moord en geen All Black-toets meer vir Mbombela nie. Luister na die week se nuushooftrekke hier.