In die nuus uit die Laeveld die week: ‘n Derde verdagte is in hegtenis geneem vir die brand van vragmotors, die Krugerwildtuin sê besoekersgetalle is op, dr. André Hattingh bly “On Track” op sy trekker en die SPAR Vroue Wedloop is môre in Mbombela.
Luister die nuushooftrekke hier:
Luister die vorige episode hier: Laeveld nuus – Week 27 van 2023