In die nuus uit die Laeveld hierdie week: Rolspelers span saam om plundery in die Laeveld in die kiem te smoor, polisie soek verdagtes na huisroof en gryp die kans om saam met die kenners voor te berei vir die Eisteddfod
Luister die hooftrekke hier.




