In die hooftrekke uit die Laeveld die week: Protesaksie in die Laeveld bedaar na twee dae se ontwrigting, Dullstroom-plaasmoordenaars word swaar gevonnis en Mpumalanga se vlugbalspelers blink uit in Stellenbosch.
Luister die hooftrekke hier.