In die nuus uit die Laeveld hierdie week: Ters-betalings weer goedgekeur vir restaurante, Malalane se water benodig langtermyn-oplossing, Baba Ayden van Niekerk binnekort rehabilitasie geskuif en Lefpa waarsku oor spertyd vir voorbrande.
Luister die week se hooftrekke hier.




