In die nuus uit die Laeveld hierdie week: Nuwe polisiekommissaris vir Mpumalanga aangestel, SANParke heropen weer besprekings vir verblyf, Nelspruit DBV tydelik gesluit weens Covid-gevalle en nóg ‘n pitbull by Barberton DBV gesteel.
Luister die hooftrekke hier.