Laeveld nuus – Week 25 van 2022

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus.

In die nuus uit die Laeveld die week: Pumas speel in geskiedkundige Curriebeker-eindstryd, man kry twee lewenslange vonnisse vir moord en verkragting en dinge warm op in Op my Eish!
Luister die hooftrekke hier.