Laeveld nuus – Week 22 van 2022

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus.

In die nuus uit die Laeveld die week: Polisie soek drie verdagtes na Schoemanskloof plaasmoord, kommer oor werksverliese in Mpumalanga en ‘n groot uitdaging wag op die Pumas in Bloemfontein.
Luister die hooftrekke hier.