Laeveld nuus – Week 14 van 2021

Luister meer op 100.5FM.

In die nuus uit die Laeveld hierdie week: MTPA-staking duur voort, bloedige Paassondag speel af in Barberton, padsterftes op provinsie se paaie neem af en ou sake teen drie mans heringestel na moordondersoek.
Luister die hooftrekke hier: