In die nuus uit die Laeveld die week: 14-jarige in been geskiet deur vermeende kapers, tweede verdagte vas vir polisiespeurder se moord, toeris verdrink by Lisbon waterval en Kaapsehoop merrie uit strik verlos.
Luister die hooftrekke hier.