Laeveld Ervaring: Groot skoonmaakaksie in Mbombela Vrydag

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.

‘n Groot skoonmaakaksie word Vrydag weer gehou in die middedorp en ingangsroetes na Mbombela (Nelspruit).
Dit word deur Ehlanzeni-distriksmunisipaliteit gedryf met die Kruger-Laeveld-sakekamer (KLCBT) wat dit koördineer.
Die span van We Care 4 Nelspruit sit natuurlik ook hand by en alle inwoners is genooi om saam te werk.
Linda Grimbeek gesels met Robin daaroor.
Luister hier:

Foto: We Care 4 Nelspruit