Kurt Darren neem jou terug na die 80’s met sy jongste vrystelling

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus.

Kurt Darren het in die ateljee kom kuier om te gesels oor sy onlangse besoek aan Holland en sy jongste treffer “Die 80’s”.
Hy het vir Robin vertel waaroor dit gaan en wat die inspirasie daarvoor was.
Luister weer hier.