Kris Ray stel eerste album bekend

Die plaaslike musikant, Kris Ray, het Vrydag amptelik sy eerste album vrygestel.
Hy het met die Middag Game Drive gesels oor My hart in Afrikaans.
Luister: