Kragkrisis: AfriForum kondig Projek AfriEnergie aan

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.

AfriForum beplan om sy eie elektrisiteitsopwekkingsmaatskappy te begin.
Die kragstasieprojek sal nie ‘n kitsoplossing wees nie, maar die organisasie glo dit sal uiteindelik help om die elektrisiteitsprobleme aan te spreek.
Johan Kruger, hoof van gemeenskapsontwikkeling, gesels met Ludi en Mireille.
Luister weer hier.