Kommer oor gebrek aan deursigtigheid met mynaansoek langs Kruger
Written by Mireille on March 24, 2025
AfriForum het kommer uitgespreek oor Tenbosch Mining se omgewingsimpakstudie vir ‘n voorgestelde projek naby die Krugerwildtuin.
Hulle beskryf dit as gebrekkig en onreëlmatig. Die groep beweer die aansoekproses het van die belangegroepe en gaffekteerde partye uitgesluit, wat deursigtigheidswette oortree.
Lambert de Klerk van AfriForum waarsku dat die goedkeuring van die projek ‘n presedent kan skep vir ander twyfelagtige voorstelle.
Lees meer: AfriForum eis verduideliking oor mynaansoek Krugerwildtuin
Luister: