Kleindorpie karakter: Marlies Liebenberg

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus.
marlies liebenberg

Marlies Liebenberg, wat al 32 jaar Barberton haar tuiste noem, is ‘n ou bekende in dié dorp.

‘n Gebore Nederlander, was sy ook die eerste vrou om in natuurbewaring vir die Krugerwildtuin te werk.

Sy gesels oor die dorp van haar hart en die uitdagings sowel as die juwele waarmee Barberton spog.

Luister weer:

Sien ook: Die lewe na matriek: Hoe nou gemaak?