100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

KLCBT hou konferensie oor sake

Written by on March 4, 2025

Die Kruger-Laeveld Kamer vir Sake en Toerisme (KLCBT) bied 21 en 22 Mei die eerste Laeveld Sake Konferensie aan.

Die uitvoerende beampte, Linda Grimbeek, sê in ‘n vinnig veranderende wêreld moet ondernemings in die globale arena oorleef.

Sy sê daar is baie te leer oor hoe om die uniekheid van die Laeveld tot jou voordeel te gebruik, kommunikasie en hoe internasionale politiek en kunsmatige intelligensie plaaslike ondernemings raak.

Luister hier:

Sien ook: NHS in 2026 in A-bond by Super Interhoer