100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

KLCBT-finaliste bekendgemaak

Written by on September 30, 2024

Die nominasies vir vanjaar se gesogte KLCBT-toekennings is sopas bekendgemaak.

Vanjaar borg Radio Laeveld die Welsynsorganisasie van die Jaar Toekenning.

Die finaliste is Childline Mpumalanga, die Greater Rape Intervention Project (GRIP), Power of 8000 en We Care 4 Nelspruit.

Linda Grimbeek van die KLCBT deel die ander finaliste met 100.5FM.

Luister hier:

Sien ook: Magiese Night of 1000 Stars die naweek aangebied


×