Vier mense het die naweek 24 uur in ‘n voertuig gesit om fondse in te samel vir KANSA Laeveld.
Rinella Jansen van Vuuren gesels met Coenie (wat een van die vier mense was) oor hoe hulle hul doelwit oortref het om R73 000 in te samel.
Sy sê die fondse sal deels aangewend word om eersdaags ‘n versorgingshuis in Mbombela te open vir kankerpasiënte wat ver woon en behandeling in die stad moet ontvang.
Luister hier: