Jong stoeier op pad na Egipte

Jaden Deysel is ingesluit in die Afrikatoer-span in die Grieks-Romeinse stoeistyl wat in April in Egipte gaan deelneem.

Luister hier: