Jaco van Eden: Macadamia-boer maak ‘n plan
Written by Mireille on August 16, 2023
Toe pryse van macadamia-neute skielik val weens verminderde vraag in China het Jaco van Eden, ‘n macadamia-boer van Witrivier, innoverende planne beraam.
Suid-Afrika is die grootste produsent van macadamias met 26% – waarvan die Laeveld die meeste neute lewer.
Jaco van Eden vertel vir Sonop Ontbyt hoe Lowveld Macs hulself herposisioneer het om dié gesogte neute aan die plaaslike mark toeganklik te maak.
Luister weer hier: