Innibos: Kom lag saam met Marion Holm

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

Marion Holm was lanklaas in ‘n eenvroustuk te sien by Innibos.

Sy vertel meer oor Marion Monroe en die debuutstuk Kry vir jou ‘n Tux, Thomas.

Luister hier: