Implementering van landelike veiligheidsplan gevra
Written by Mireille on March 21, 2025
Suid-Afrika se landelike veiligheidsplan is eintlik voldoende, maar ‘n groepering vra dat die minister van polisie toesien dat dit op grondvlak uitgevoer word om plaasaanvalle hok te slaan.
Volgens Niels Nilsson, ‘n onafhanklike navorser vir Landelike Veiligheid SA, is dit wat hulle Woensdag aan die parlement se portefeuljekomitee vir landbou gelewer het.
Luister: