Ikoniese Cobra’s die naweek in Laeveld

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

Die Cobra-klub Suid-Afrika besoek die naweek die Laeveld met hierdie ikoniese karre.

Heinrich du Preez, die voorsitter van die klub, gesels met Sonop Ontbyt.

Luister weer:

Sien ook: Veiliger Feestyd-veldtog geloods