Hou jou oë oop vir die positiewe
Written by Mireille on August 28, 2024
Brent Lindeque, beter bekend as The Good Things Guy is Vrydagoggend in Nelspruit en hy wil saam met jou koffie drink.
Hy gesels met Sonop Ontbyt.
Luister weer:
Sien ook: Nellie reik na sterre na sukses in LA