100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Hooggeregshof bly gedeeltelik ontruim

Written by on November 14, 2024

Daar is sedert sy opening in Mei 2019, geen instandhoudingswerk gedoen aan die Mpumalanga Hooggeregshof se gebou in Mbombela nie.

Só verduidelik Flip van der Walt van die Vereniging van Staatsamptenare hoekom slegs enkele hofsale en kantore in die administratiewe gebou tans in gebruik is.

Instandhoudingswerk aan die dak en lugverkoelingstelsel moet teen 13 Desember voltooi wees.

Luister weer hier:

Kyk die foto’s hier

Foto’s: Verskaf

Sien ook: Moths doen hul deel vir oud-soldate