Hoe nou gemaak met epilepsie?

Tot die punt en plaaslik: Skakel in op 100.5FM.

Epilepsie is ‘n baie misverstaande toestand.
Tebogo Sitiba, ‘n senior maatskaplike werker by Epilepsie SA-sentrum in Dullstroom, gesels met Charles.
Luister weer hier: