‘Hoe ek dit onthou’ vandag op rakke

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

Die musikant Francois van Coke se outobiografie, Hoe ek dit onthou, verskyn vandag.

Hy het op die vooraand van die vrystelling met Skedaddle gesels.

Luister weer:

Sien ook: Foto’s: Web Ellis-beker draai in Nelspruit