Hittegolf tot Saterdag

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

Die Suid-Afrikaanse weerdiens voorspel ‘n hittegolf wat groot dele van die land vanaf môre sal raak.

Volgens die weerdiens sal die volgehoue hoë temperature die Vrystaat, dele van die Oos-Kaap en Noord-Kaap sowel as Noordwes Donderdag affekteer.

Dele van Mpumalanga en Gauteng sal na verwagting tot en met Saterdag die hittegolftoestande ervaar.

Sien ook: Geloof in jou produk sleutel sê Sippel-egpaar