Kort na Baba Caleb se geboorte op 25 Junie het sy ouers ‘n hartverskeurendste diagnose ontvang: Hemimegalencephaly (HME).
Dit is ‘n uiters skaars en ernstige breintoestand waar een kant van die brein abnormaal groei.

Dit veroorsaak onbeheerbare epileptiese aanvalle.
Sy ma, Lara van Wyk, verduidelik die toestand.
Luister:
Vind die BackaBuddy-rekening hier: Help Baby Caleb on His Journey to Healing





