Gunstige weer laat brandbestryders (tydelik) asem skep

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
andre scheepers lefpa

André Scheepers van die Laeveld-brandbeskermingsvereniging (Lefpa) beraam dat sowat 15 000 ha in die Laeveld gebrand het sedert veldbrande 11 dae gelede uitgebreek het.

Hy bedank almal in die gemeenskap wat die brandbestryders ondersteun en waarsku dat dit nog ‘n lang brandseisoen gaan wees.

Luister hier:

Sien ook: Skole kan groot wen met MBN Clothing