100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Gru-ongeluk op N4 eis bestuurder se arm

Written by on September 7, 2023

‘n Gru-ongeluk op die N4 Schoemanskloof het vanoggend ‘n vragmotorbestuurder se arm geëis.
Volgens ‘n woordvoerder van Emer-G-Med, Kyle van Reenen, het twee vragmotors teen mekaar gebots.
Een het omgekeer en die pad versper. Die bestuurder is kritiek beseer.
Sy regterarm is tydens die ongeluk geamputeer.
Hy is per helikopter na ‘n gespesialiseerde mediese eenheid geneem vir verdere behandeling.
Luister hier:

Sien ook: Nellie pak Route ’74 aan vir haar ma en vir KANSA

Foto: Verskaf