Groot skenking vir Ereveldwagters verwelkom

Die Graskop Gorge Lift het R100,000 aan die SANParke Ereveldwagters geskenk om hulle te sterk in hul taak om die Krugerwildtuin na onlangse verwoestende oorstromings te ondersteun.
Luister: