Grondpaaie in suide van Krugerwildtuin bly gesluit

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.

Grondpaaie in die suide van die Krugerwildtuin bly gesluit vir besoekers weens grootskaalse oorstromings.
Die hoofroete tussen Onder-Sabie en Skukuza bly ook gesluit, na dit op drie plekke ineengestort het.
Die H1-1 tussen Pretoriuskop en Malalane is weer oopgestel, sowel as die Letaba laagwaterbrug.
Sien ook: Krokodilbrug-hek oopgestel vir noodtoegang
Besoekers is aangeraai om uiters versigtig te wees.
Woordvoerder, Ike Phaahla:

Foto: Letaba-laagwaterbrug.