GRIP baklei om oop te bly met verlies aan Pepfar-fondse

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

Die Greater Rape Intervention Programme (GRIP) is een van die vele plaaslike organisasies wat baie negatief geraak word deur die bevriesing van befondsing van die VSA president se noodplan vir Vigs-verligting (PEPFAR) wat geïmplementeer word deur die Amerikaanse Agentskap vir Internasionale Ontwikkelingprogram (USAID).

Tarryn Lokotsch van GRIP gesels met Kies Koers.

Luister weer:

Sien ook: Voetspore ‘n derde keer in Suid-Amerika