Greta Wiid: Die klein dingetjies gaan vêr
Written by 100.5FM Nuus on July 16, 2021
Die klein goedjies tel báie, veral in hierdie beproewende tye. So sê die bekende, en soms omstrede, motiveringspreker Greta Wiid.
Sy het met Sanett gesels oor hoe belangrik dit is dat ons genade met mekaar het.
Kyk weer hier daarna: