‘Grease’-vertoning Vrydag ten bate van bejaardes

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.

Die Care Buddies het met Bingelela Lodge hande geneem om Vrydagaand met ‘n spesiale inry-vertoning van “Grease” fondse in te samel om bejaardes in die dorp mee te bederf.
Felicity Lange en Petro Bekker gesels met Andri.
Luister weer hier: