Graskop hou die naweek karnaval

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

Die eerste Graskop Erfenis Karnaval wat die naweek plaasvind, is gebore met die doel om vier plaaslike welwillendheidsorganisasies in hierdie toeristedorp, wat na kinders en diere omsien, by te staan.

Luister weer waarna jy alles uit kan sien:

Sien ook: Care for Wild-stigter vir Indianapolis-prys benoem