Gesonde leeftsyl: Wat pas by jou?

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

Natalie Grobler, ‘n dieëtkundige, het Saterdag tydens ontbyt saam met Charles in die ateljee kom kuier en goeie wenke gedeel vir ‘n gesonder 2025.

Luister:

Sien ook: Begin 2025 met spesiale opvoering in Sudwala Grotte – Radio Laeveld