Geheime uit Ingrid se kombuis
Written by Mireille on February 21, 2024
Ingrid Scheepers het in 2012 Ingrid’s Kitchen begin – in haar kombuis vanwaar sy haar mikro-onderneming steeds bedryf.
Sy sê entrepreneurs moet in hulself en hul produkte glo, want dit neem tyd om ‘n onderneming te vestig.
Luister weer hier:
Sien ook: Sonop gaan Bos met insekte