Friends of Chimp Eden maak korte mette van verval
Written by Mireille on March 18, 2025
Die Friends of Chimp Eden is aan die einde van 2024 tot stand gebring om Chimp Eden te help om sy fasiliteite weer tops te kry en dit het soete vrugte afgewerp. Sarah Koster kuier in die ateljee.
Sien ook: Wêreld-vleilande-dag Maandag gevier